Verskil tussen weergawes van "Natasha Joubert"

178 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur Vetseun teruggerol na laaste weergawe deur 41.240.138.3)
|Genre =
|Tipe stem =
|Instrumente = Stem
|Aktiewe jare = 2006 - nou
|Uitgewer = EMI, SELECT
|Invloede =
|Webwerf = http://www.natasha.co.za/
|Last.fm =
|Lirieke =
 
'''Natasha Joubert''' is 'n [[Afrikaans]]e sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, ''Mis Jou Soveel'', is in 2006 deur EMI uitgereik. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2007/08/21/B1/3/tewskoonheid.html Sangeres van SA gekroon as wêreld se mooiste mevrou], [[Beeld]], 21 Augustus 2007.</ref><ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2008/10/07/RT/30,31/musia05.html 'n Ware prinses wat net wil sing], [[Rapport]], 7 Oktober 2008.</ref>
 
Natasha het 'n graad in B Com Bedryfsielkunde verwerf en is met die geestelike sanger [[Willie Joubert]] getroud.
 
==Diskografie==
* Daisy
* O My Bokka, 2009 SELECT
* Mis Jou Soveel CD/DVD, 2006 EMI
* Mis Jou Soveel, 2006 EMI<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/natasha.htm Vetseun.co.za], besoek op 4 Mei 2010.</ref>
Anonieme gebruiker