Verskil tussen weergawes van "Holland"

24 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nederlandse plekname word die vertaal nie.)
[[Lêer:Low Countries Locator Holland.svg|thumb|200px|Die graafskap Holland ~1350]]
 
'''Holland''' was oorspronklik 'n graafskap van die [[Heilige Romeinse Ryk]] wat uiteindelik een van die sewe Nederlande van die Republiek geword het. Holland was die belangrikste en rykste van die sewe en die tuiste van die [[VOC]] (saam met [[Zeeland|Zeeland]]). Deur sy rykdom het die provinsie die republiek polities gedomineer. Ná die tyd van [[Napoléon Bonaparte|Napoleon]] is Holland opgedeel in die twee huidige Nederlandse provinsies: [[Noord-Holland]] en [[Suid-Holland]].
 
{{saadjie}}
Anonieme gebruiker