Verskil tussen weergawes van "Karl Jatho"

303 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
Bietjie beter, kort nog aandag
k (Wikipedia:Tutoriaal geskuif na Karl Jatho: Verkeerdelik geplaas)
k (Bietjie beter, kort nog aandag)
'''Karl Jatho''' was 'n Duitse pionier, uitvinder, vermaaklikheidstêr en siviele werker. Hy is gebore op 3 Februarie 1873 en is oorlede op 8 Desember 1933.
Karl Jatho
 
Hy het in Hanover, Duitsland gebly toe hy begin belangstel in die lugvaart. Hy het begin om ‘n'n kragaangedrewe vliegtuig in die vroëe 1900s1900's te ontwerp. Hy het die Zanonia saad gebruik as patroon vir sy ongewone vlerk-ontwerp omdat dit lank en stabiel kan sweef. Die ontwerp het eers drie lae gehad maar het gou verander na twee lae toe hy begin toetse uitvoer het. Krag is deur ‘n'n 10perdekrag enjin wat ‘n'n twee-lem propeller aangedryf het voorsien.
Karl Jatho is gebore die 3de Februarie 1873 en is oorlede die 8ste Desember 1933. Hy was ‘n Duitse pionier, uitvinder, vermaaklikheidstêr en siviele werker.
 
Dit word beweer dat die eerste vlug van Jatho se vliegtuig op die 18de Augustus 1903 plaasgevind het en deur 4 getuies gesien is - 4 MAANDE VOOR DIE WRIGHT BROERS HUL EERSTE VLUG GEHAD HET! Hy het net ‘n'n vinnige hop gemaak van 61m lank en 3m hoog in teenstelling met Orville Wright se 36m in 12 sekondes. Karl was nie baie gelukkig met sy vliegtuig nie, dit het nie genoeg krag gehad nie en die plat vlerke was nie so goed soos die Wright broers se geboëe vlerk nie.
Hy het in Hanover, Duitsland gebly toe hy begin belangstel in die lugvaart. Hy het begin om ‘n kragaangedrewe vliegtuig in die vroëe 1900s te ontwerp. Hy het die Zanonia saad gebruik as patroon vir sy ongewone vlerk-ontwerp omdat dit lank en stabiel kan sweef. Die ontwerp het eers drie lae gehad maar het gou verander na twee lae toe hy begin toetse uitvoer het. Krag is deur ‘n 10perdekrag enjin wat ‘n twee-lem propeller aangedryf het voorsien.
 
Hy het op die ou einde opgegee met die volgende rede wat hy aangeteken het: “in spite of many efforts, cannot make longer or higher flights. Motor weak”
Dit word beweer dat die eerste vlug van Jatho se vliegtuig op die 18de Augustus 1903 plaasgevind het en deur 4 getuies gesien is - 4 MAANDE VOOR DIE WRIGHT BROERS HUL EERSTE VLUG GEHAD HET! Hy het net ‘n vinnige hop gemaak van 61m lank en 3m hoog in teenstelling met Orville Wright se 36m in 12 sekondes. Karl was nie baie gelukkig met sy vliegtuig nie, dit het nie genoeg krag gehad nie en die plat vlerke was nie so goed soos die Wright broers se geboëe vlerk nie.
: ''"in spite of many efforts, cannot make longer or higher flights. Motor weak" ''
 
Meeste historici erken dat Jatho ‘n'n kragaangedrewe vlug gehad het- maar sy vliegtuig se kontrole sisteemkontrolesisteem was nie goed genoeg nie, en sy vlug nie lank genoeg nie.
Hy het op die ou einde opgegee met die volgende rede wat hy aangeteken het: “in spite of many efforts, cannot make longer or higher flights. Motor weak”
 
Hy het later in 1909 ‘n'n suksesvolle vliegtuig gebou en gevlieg. Karl Jatho het ook ‘n'n vliegskool en vliegtuigfabriek oopgemaak, maar nie een van die twee het profyt getoon nie.
Meeste historici erken dat Jatho ‘n kragaangedrewe vlug gehad het- maar sy vliegtuig se kontrole sisteem was nie goed genoeg nie, en sy vlug nie lank genoeg nie.
 
== Bronne ==
Hy het later in 1909 ‘n suksesvolle vliegtuig gebou en gevlieg. Karl Jatho het ook ‘n vliegskool en vliegtuigfabriek oopgemaak, maar nie een van die twee het profyt getoon nie.
Bronne:* Die Engelse Wikipedia
* aerospaceweb.org
Aerospaceweb.org
 
== Eksterne skakels ==
*http://www.flyingmachines.org/jatho.html Webwerf wat foto's van sy vliegtuig wys
*http://www.ctie.monash.edu.au/hargrave/jatho.html
 
[[Kategorie:1873 births|Jatho, Karl]]
[[Kategorie:1933 deaths|Jatho, Karl]]
[[Kategorie:Duitse uitvinders|Jatho, Karl]]
 
[[de:Karl Jatho]]
[[en:Karl Jatho]]
12 721

wysigings