Verskil tussen weergawes van "Swakopmund"

35 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
Sinsbou
k (-word-formaat)
k (Sinsbou)
[[Beeld:Panneau de rue Swakopmund.jpg|thumb|right|250px|Duitse straatname in Swakopmund]] '''Swakopmund''' is al die "Durban van Suidwes" genoem, omdat dit reeds sedert die Duitse koloniale tydperk [[Namibië]] (vroeër [[Suidwes-Afrika]]) se gewildste vakansie-oord aan die kus is. Sedert onafhanklikheidwordingDit van die landval in die administratiewe distrik [[Erongo]] (sedert onafhanklikheidwording van die land). Dit is aan die mond van die [[Swakoprivier]] geleë, sowat 40 km noord van die[[Walvisbaai]] voormalige(voorheen Suid-Afrikaanse'n [[enklaweSuid-Afrika|Suid-Afrikaanse]] [[Walvisbaaienklawe]]) en 378 km wes van die hoofstad, [[Windhoek]].
 
== Geskiedenis ==
[[Beeld:Swakopmund Häuser.jpg|thumb|right|250px|Huise in Swakopmund]]
Dit het uit 'n Duitse militêre stasie ontstaan wat in 1892 of 1893 hier gestig is as hawe, omdat die Duitsers hulle eie hawe wou hê naas die Brits-beheerde [[Walvisbaai]]. DitIn [[1909]] het dorpstatusdit inhet 1909dorpstatus verkry. Die water is ysig, maar die strande is ruim. Daar is goeie geleenthede vir branderplankry en hengel. Die naam is afgelei van die [[Nama]]-woord ''tsoa'' ("agterent") en ''xoub'' ("uitwerpsel"), wat verwys na die modder en opdrifsels langs die rivier in vloedtye. Die geskatte bevolking in 2006 was 26 746, waarvan 'n beduidende persentasie Duitssprekend was. Só oorwegend was die Duitse invloed hier, dat die gemeente van die [[NG Kerk]] eers in 1957 gestig is. Weens die aantreklike klimaat het die Afrikaanse bevolking mettertyd dié van baie "meer Afrikaanse" nedersettings soos [[Keetmanshoop]], [[Gobabis]] en [[Mariental]] verbygesteek. Die gemeente [[Hentiesbaai]] is in 1995 afgestig van Swakopmund, wat sedertdien weer aangegroei het tot meer belydende lidmate as voor afstigting.
 
==Ekonomie==
245

wysigings