Verskil tussen weergawes van "Sharpeville"

44 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: pt Verander: en)
'''Sharpeville''' is 'n woonbuurt van [[Vereeniging]], [[Republiek van Suid-Afrika]], sowat 50 kilometer ten suide van [[Johannesburg]], in die huidige provinsie [[Gauteng]] (vroeër [[Transvaal]]).
 
Die buurt, wat na John Sharpe, 'n burgemeester van [[Vereeniging]] vernoem is, word op [[21 Maart]] [[1960]] die skouplektoneel van die sogenaamde Sharpeville-slagting, waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis neem en wat aanleiding gee tot landwye onluste landwyd.
 
MoontlikDaar hetis beweer dat die Swart betogings in Sharpeville tot 'n paniek-paniekbevange reaksie bydeur die polisie gelei het, maar'n geregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meerderheid van die 69 mense wat gedood is, is volgens 'n regterlike ondersoek meestal van agter geskiet is.
 
Die regering van [[Hendrik Verwoerd]] verklaar 'n noodtoestand en plaas 'n verbod op die [[African National Congress]] en die [[Pan-Afican Congress]] van [[Robert Sobukwe]].
8 945

wysigings