Verskil tussen weergawes van "Stellaland"

162 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
Vlag van Stellaland beelde
k (Bronnelys bygevoeg)
(Vlag van Stellaland beelde)
[[Beeld:Stellaland early1883.png|thumb|right|125px|Vroeë [[vlag van Stellaland]]]]
[[Beeld:Stellaland late1883.png|thumb|right|125px|Latere vlag van Stellaland]]Die '''Stellalandse Republiek''' was vanaf 1882 tot 1885 'n onafhanlike gebied in die noordelike deel van die destydse [[Kaapkolonie]] en nou deel van [[Suid-Afrika]].
 
Die republiek het ontstaan nadat [[Boer]]e betrokke geraak het by 'n konflik tussen twee swart stamme, die [[Batlaping]] en die [[Korannas]]. Albei groepe het wit huursoldate gewerf. [[David Massouw]], die leier van die Korannas, het aan die Boere plase beloof. Toe die konflik in Julie [[1882]] beëindig is, het 416 van die Boere wat plase ontvang het, hulleself as vryburgers beskou en Stellaland as hulle eie onafhanklike republiek uitgeroep. [[G.J. van Niekerk]] was die eerste (en enigste) president van die republiek wat in Augustus [[1883]] formeel geproklameer is.
21 705

wysigings