Verskil tussen weergawes van "Fochville"

14 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
}}
 
'''Fochville''' is 'n dorp in die [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Dit is geleë op die R500 pad net suid van die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad, 40km oos van Potchefstroom. Die dorp is op 15 November 1920 geproklameer nadat dit reeds gedurende die [[Eerste Wêreldoorlog]] deur die broers Wulfson uitgelê is op die plase Kraalkop en Leeuwspruit. Dit is vernoem na maarskalk Ferdinand Foch, 'n opperbevelvoerder van die Geallieerde magte. Die Western Deep Levels goudmyn is naby Fochville. Die naaste groot dorp is [[Carletonville]].<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995.</ref>
 
==Verwysings==
112 458

wysigings