Verskil tussen weergawes van "Kwas (drank)"

67 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
Lêer:Mint bread kvas.jpg
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: et:Kali)
k (Lêer:Mint bread kvas.jpg)
[[Lêer:Koeningsburg-097.jpg|thumb|right|180px|’n Kwas-verkoper in [[Kaliningrad]]]]
[[Lêer:Mint bread kvas.jpg|thumb|right|Tuisgemaakte peperment-kwas]]
 
'''Kwas''' ([[Russies]] en [[Oekraïens]]: квас, [[Pools]] kwas chlebowy, letterlik "broodsuur") is ’n tradisionele, gegiste drank met ’n lae alkoholinhoud uit [[Rusland]], [[Oekraïne]] en ander [[Oos-Europa|Oos-Europese]] lande, waar kwas-verkopers oral gesien kan word. (Uitspraak: kwas, soos in was met ’n "k" vooraan, nie met ’n "wh"-klank soos in verfkwas nie.) Die drank word gemaak van swart- of rogbrood en soms word vrugte of ment bygevoeg. Die alkoholinhoud is gewoonlik sowat 0,05-1,44% – laag genoeg sodat selfs kinders dit soms drink.