Verskil tussen weergawes van "Grolsch Veste"

9 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Geskiedenis ==
Die stadion is in 1997 gebou as vervanging vanom die [[Diekman Stadion]] in [[Enschede]] te vervang. Tot en met 2008 het die stadion as '''Arke Stadion''' bekend gestaan.
 
Tydens die openingswedstryd van die stadion op 10 Mei 1998 het [[FC Twente]] vir [[PSV Eindhoven]] met ''3-0'' geklop (in die [[Eredivisie]]). Ook daarna blyk die ''Hel van Enschede'' 'n opdraande stryd vir teenstanders te weesbied.
 
== Uitbreiding ==
Tydens die opening het die stadion slegs 13 500 sitplekke gehad. Maar vanaf 1999 het die stadion tydens elke tuiswedstryd van Twente volgepak gesit. Daarom is die stadion in 2008 tot 24 000 sitplekke uitgebrei.
 
Aan die begin van 2011 het FC Twente begin met die 2de uitbreiding van die stadion tot 30 000 sitplekke (deur 'n 2de ring op die "tribune" aan die oostekant van die stadion 'n 2de ring te bou). FC Twente ondersoekbeoog ook om die stadion later uit te brei tot meer as 40 000 sitplekke uit te brei.
 
== FIFA Sokkerwêreldbeker 2018 ==
[[Nederland]] is saam met [[België]] kandidate vir die organisering van die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018]] (of 2022). In die 'bidboek' is die ''Grolsch Veste'' een van die speelstadions. As Nederland en België die bid wen, sal die stadion voor 2016 uitgebrei word tot ongeveer 45 000 sitplekke. Die treinstasie naby die stadion sal ook uitgebrei word.
 
[[Kategorie:Sokkerstadions in Nederland]]
Anonieme gebruiker