Verskil tussen weergawes van "Stellaland"

Geen grootteverandering nie ,  15 jaar gelede
k
Meer inligting bygevoeg (geld eintlik vir vorige wysiging)
k (Meer inligting bygevoeg (geld eintlik vir vorige wysiging))
'''Stellaland''' was vanaf 1882 tot 1885 'n onafhanlike [[republiek]] in die noordelike deel van die destydse [[Kaapkolonie]] en nou deel van [[Suid-Afrika]].
[[beeld:Map_Stellaland.jpg|thumb|right|200px380px|Kaart van Stellaland en omliggende gebied]]
 
Vandag word die naam steeds gebruik om die streek aan te dui wat die dorpe [[Vryburg]], [[Stella]] en [[Reivilo]] insluit, asook kleiner plekke soos [[Bray]], [[Tosca]] en [[Vostershoop]].
 
== Geskiedenis ==
[[beeld:Map_Stellaland.jpg|thumb|right|200px|Kaart van Stellaland en omliggende gebied]]
Die republiek het ontstaan nadat [[Boer]]e betrokke geraak het by 'n konflik tussen twee swart stamme, die [[Batlaping]] en die [[Korannas]]. Albei groepe het wit huursoldate gewerf. [[David Massouw]], die leier van die Korannas, het aan die Boere plase beloof. Toe die konflik in Julie [[1882]] beëindig is, het 416 van die Boere wat plase ontvang het, hulleself as vryburgers beskou en Stellaland op 26 Julie 1882 as hulle eie onafhanklike republiek uitgeroep.
 
 
== Vlag ==
[[Beeld:Stellaland early1883.png|thumb|left|200px220px|Vroeë [[vlag van Stellaland]]]]
[[Beeld:Stellaland late1883.png|thumb|right|200px220px|Latere vlag van Stellaland]]
Die eerste vlag, wat in 1882 in gebruik geneem is, het Stellaland se wapen op 'n groen agtergrond vertoon. In 1883 is die wapen vervang deur 'n wit ster. Die agtergrond van die finale weergawe het uit twee helftes bestaan - groen aan die linkerkant en rooi aan die regterkant.
 
245

wysigings