Verskil tussen weergawes van "Tsitsikammaberge"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
==Dreinering==
Die [[Grootrivier]], die [[Bloukransrivier]] en die [[Stormsrivier]] is van die meer bekende riviere wat ontspring in die berg.
Die riviere word almal gekenmerk deur die diep ravyne wat hul uitgekerf het op pad na die see.<ref>OppadOp pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995. ISBN 1 86842 026 4</ref> Om deurgang te kry deur die ravyne was etlike skouspelagtige passe gebou [[Grootrivierpas]], [[Bloukransrivierpas]] en die [[Stormsrivierpas]]. Al drie die passe weer deur onderskeidelik die [[Grootrivierbrug]], [[Bloukransrivierbrug]] en [[Stormsrivierbrug]] vervang.
 
==Verwysings==