Verskil tussen weergawes van "Tsitsikammaberge"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Lêer:Tsitsikamma Mountains.JPG|right|thumb|300px|Witels Piek in die Tsitsikammaberge gesien vanaf die N2 nasionale pad]]
 
Die '''Tsitsikammaberge''' is 'n bergreeks wat van die [[Wes-Kaap]] na die [[Oos-Kaap]] strek in [[Suid-Afrika]]. Die hoogste punt is Formosapiek (1675m) naby 'n gehuggie met die naam van [[Krakeel]]. Die bergreeks begin aan die oostekant van die [[Prins Alfredpas]] (die [[OutekniekwabergeOuteniekwaberge]] begin aan die westekant) en eindig net oos van die [[Stormsrivier]] waar hulle afplat en later eindig by [[Kareedouw]]. Die pas se naam is afgelei van 'n Khoikhoi woord wat 'plek van helder water' beteken.<ref>Passes & Poorts. Getaway. 2010 Marion Whitehead. ISBN 978 1 77009 805 3</ref>
 
==Dreinering==