Verskil tussen weergawes van "Kannaland Plaaslike Munisipaliteit"

geen wysigingsopsomming nie
k
Die '''Kannaland Plaaslike Munisipaliteit''' is een van die plaaslike munisipaliteite in die [[Eden-distriksmunisipaliteit]] in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]].
 
==Ouditprobleme==
{{saadjie}}
Die ouditeur-generaal kon in 2011 vir die laaste paar jaar nie ’n ouditmening oor die geldsake in Kannaland gee nie – hoofsaaklik omdat daar geen stawende dokumente vir finansiële state is nie, en niemand weet waar dit is nie.<ref>[http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Tesourie-moet-se-oor-Kannaland-se-vermiste-finansiele-state-20110608 Die Bruger 8 Junie 2011]</ref>
 
 
==Verwysings==
{{verwysings}}
 
{{saadjie}}
{{Wes-Kaapse Munisipaliteite}}
 
22 781

wysigings