Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
'''Darius Mfana Temba Dhlomo''' ([[Durban]], 9 Augustus 1931) is 'n [[Suid-Afrika|Suid-Afrikaans]] [[sokker]]speler, [[bokseboks|bokser]], [[musiek|musiekant]] en [[politiek]] aktivist.
 
Dhlomo het met sokker gestart as [[Kaptein (sport)|kaptein]] van die [[Baumannville City Blacks]] en die [[Natal nasionale sokkerspan]]. In 1958 is hy na [[Nederland]] verhuis om vir [[Heracles Almelo|SC Heracles]] te speel. By Heracles was hy same met [[Steve Mokone]] die eerste swarte Suid-Afrikaan in 'n [[Europa|Europese]] sokkerliga.
1 253

wysigings