Verskil tussen weergawes van "Pous Paulus I"

2 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
→‎Pontifikaat: skakel na pepyn
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: eu:Paulo I.a)
k (→‎Pontifikaat: skakel na pepyn)
Onder die pontifikaat van sy broer en voorganger [[Pous Stefanus II]] was Paulus 'n [[deken]] en voer namens die pous onderhandelings met die [[Lombarde]].
 
Na die dood van sy broer word hy as [[pous]] verkies in weerwil van 'n minderheid wat aartsdeken Theophylactus voorgestel het. Hy verbeter die betrekkinge met die [[Franke]], [[Lombarde]] en [[Bisantium]]. Hy word deur die koning van die Lombarde [[Desiderius]] en die koning van die [[Franke]] [[Pepyn die JongereKorte]] aangestel as arbiter in hulle stryd oor grondregte.
 
== Verering ==
10 605

wysigings