Verskil tussen weergawes van "Tbilisi"

651 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
|}
'''Tbilisi''' ([[Georgies]]: თბილისი) is die hoofstad en grootste stad van [[Georgië]]. Die stad het 'n bevolking van 1 137 205 in 2008 gehad en 'n oppervlakte van 350 km².
 
== Geografiese ligging ==
Tbilisi is in die sentrale gedeelte van die Kaukasus-landengte in Oos-Georgië geleë. Dit strek oor 'n afstand van 21 kilometer langs die Kura-rivier (Georgies ''Mtkwari''). Die stad word in die weste deur die bergpiek Mtazminda, in die ooste deur die Machata-heuwelketting, in die suide deur die Mtabori- en Solalaki-gebergtes begrens. Vanweë sy bergagtige reliëf is die stadsgebied teen hoogtes van tussen 380 en 727 meter bo seevlak geleë. Talle woonbuurte is op terrasse teen die skuinstes van berghellings gebou.
 
As hoofstad van Georgië is Tbilisi aan die nege administratiewe distrikte van die land gelykgestel.
 
{{Saadjie}}