Verskil tussen weergawes van "Tbilisi"

476 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[UTC]] +04:00
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
| '''Klimaat'''
| style="background: #f7f8ff" |  
|-
|  - Tipe
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | Gematigde klimaat
|-
|  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 12,6 °C
|-
|  - Gem. temp. Januarie/Julie
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 0,5 / 24,2 °C
|-
|  - Gemiddelde jaarlikse neerslae
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 518 mm
|-
| '''Burgemeester'''
 
=== Klimaat ===
Tbilisi is in 'n gematigde subtropiese klimaatstreek met min bewolktheid en 'n gemiddeld van meer as 2&nbsp;100 sonskynure regdeur die jaar.<ref>[http://www.tbilisi.gov.ge/index.php?lang_id=ENG&sec_id=4264 ''www.tbilisi.gov.ge: Climate''] {{en}}</ref> Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 12,76&nbsp;°C, met uiterstes van -23&nbsp;°C in die winter- en 40&nbsp;°C in die somermaande.
 
Die gemiddelde jaarlikse reënval is tussen 450 en 650 mm, waarby Mei die natste maand van die jaar is. Swaar donderbuie sak hoofsaaklik in Mei en Junie oor Tbilisi uit. Sneeuvalle van tussen 1 en 10 sentimeter kom in die algemeen tussen November en April voor, tog kan sneeulae uiterstes van tussen 30 en 40 sm bereik.