Verskil tussen weergawes van "Nieu-Bethesda"

247 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Nieu-Bethesda was die tuiste van Helen Martins ([[1898]]-[[1976]]). Saam met Koos Malgas (1937-2000) het sy 'n adembenemende hoeveelheid kunswerke nagelaat. Die hele tuin en huis is vol daarvan. Die huis staan beken as die Uilhuis.
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.routes.co.za/ec/nieubethesda/index.html Kaart wat die ligging van die dorp aandui.]
* [http://www.owlhouse.co.za/nieu.html Meer inligting]
* [http://www.nieubethesda.info Nieu Bethesda se amptelike webtuiste]
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap]]
 
Anonieme gebruiker