Verskil tussen weergawes van "Maori"

33 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+ Skakel
k
(+ Skakel)
| bevolking=omstreeks 790 000
| plek={{vlagland|Nieu-Seeland}} 663 900
{{vlagland|Australië}} 110 000
{{vlagland|Verenigde Koninkryk}} 8 000
{{vlagland|Verenigde State}} <3 500
{{vlagland|Kanada}} 1 305
Ander gebiede 8 000
| taal=[[MāoriMaori (taal)|Māori]], [[Engels]]
| geloof=Christendom, Māori-godsdienste
| verwante= Ander Polinesiese volke, Austronesiese volke

Die '''Māori''' (ˈmaːɔ.ɾi) is die inheemse Polinesiese bevolking van [[Nieu-Seeland]] (Aotearoa). Hulle het oorspronklik voor 1300 n.C. in verskillende immigrasiegolwe vanuit Oos-Polinesië na Nieu-Seeland gekom.

Die '''Māori''' (ˈmaːɔ.ɾi) is die inheemse [[Polinesië|Polinesiese]] bevolking van [[Nieu-Seeland]] (Aotearoa). Hulle het oorspronklik voor 1300 n.C. in verskillende immigrasiegolwe vanuit Oos-Polinesië na Nieu-Seeland gekom.
Oor eeue van afgeskeidenheid het die Māori hul eie unieke kultuur en taal, 'n ryke mitologie, unieke ambagte en uitvoerende kunsvorme ontwikkel. Hulle het 'n stamgebaseerde samelewing volgens hul Polinesiese tradisies en maatskaplike organisasie gevorm. Danksy ingevoerde plantspesies en kultivare het hulle landbou in Nieu-Seeland beoefen. Ná 1450 het 'n krygerkultuur met versterkte nedersettings na vore getree.

Oor eeue van afgeskeidenheid het die Māori hul eie unieke kultuur en [[Maori (taal)|taal]], 'n ryke mitologie, unieke ambagte en uitvoerende kunsvorme ontwikkel. Hulle het 'n stamgebaseerde samelewing volgens hul Polinesiese tradisies en maatskaplike organisasie gevorm. Danksy ingevoerde plantspesies en kultivare het hulle landbou in Nieu-Seeland beoefen. Ná 1450 het 'n krygerkultuur met versterkte nedersettings na vore getree.

{{Saadjie}}

[[Kategorie:Nieu-Seeland]]
[[Kategorie:Etniese groepe in Oseanië]]
[[Kategorie:Nieu-Seeland]]

[[ar:ماوري]]