Verskil tussen weergawes van "Colenso"

93 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|amptelike_naam=Colenso
|ander_naam=
|inheemse_naam=eSkipeni
|nedersetting_tipe=
|bynaam=
 
'''Colenso''' is 'n dorp in [[KwaZulu-Natal]], sowat 300 km van [[Durban]]. Dit is genoem na biskop [[John William Colenso]]. Dit was 'n groot slagveld tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]], die sogenaamde [[Slag van Colenso]]. Die dorp is in [[1926]] geproklameer en word in [[1958]] 'n munisipaliteit. Daar is 'n groot kragsentrale naby die dorp.
 
Die [[Zoeloe]] naam vir die dorp is '''eSkipeni''', wat beteken: Plek van die Boot.
 
{{saadjie}}
Anonieme gebruiker