Verskil tussen weergawes van "Hoëtrou-klank"

1 greep verwyder ,  15 jaar gelede
k
Beeld van Wikimedia Commons
k (Engelse interwiki)
k (Beeld van Wikimedia Commons)
'''Hoëtrou-klank''' ([[Engels (taal)|Engels]]: ''High Fidelity'' of ''Hi-Fi'') is klank wat geproduseer word deur klankversterkers waarvan die gehalte so goed is dat dit as 'n feitlik getroue weergawe van die oorspronklike beskou kan word. Vanaf die vyftiger- en sestigerjare word die term "hi-fi" deur hoofsaaklik EnegelssprekendesEngelssprekendes ook as sinoniem vir versterkers en platespelers gebruik.
 
Alhoewel dit deesdae maklik is om elektriese seine te versterk, bly die omskakeling van klankgolwe na elektriese impulse, en omgekeerd, steeds 'n moeilike proses. Die swakste skakels in die oudio-ketting is die mikrofone wat tydens klankopnames gebruik word, en die versterkers en veral die luidsprekers wat tydens klankreproduksie gebruik word.