Verskil tussen weergawes van "Alexanderbaai"

78 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: pt:Alexander Bay (África do Sul))
kNo edit summary
}}
 
'''Alexanderbaai''' ([[Engels]]: '''Alexander Bay''') is 'n diamantmyndorp geleë in die mees noordwestelike hoek van [[Suid-Afrika]], in die [[Noord-Kaap]], sowat 10 km suid van [[Oranjemund]], wat net anderkant die [[Oranjerivier]] in [[Namibië]] geleë is. Die dorp is ook 'n grenspos met Namibië.
 
Die gebied om die dorp bevat die rykste neerslae alluviale (of spoel-) diamante ter wêreld. Dit was egter koper wat tot die ontstaan van die dorp aanleiding gegee het, toe [[James Alexander]], die vader van die koperbedryf in [[Namakwaland]], koper op vragskuite hierheen laat dryf het om op skepe in die baai te laai. Dié stelsel was in gebruik tot die smalspoorlyn van [[Okiep]] na [[Port Nolloth]] in 1876 in gebruik geneem is.
[[Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap]]
[[Kategorie:Baaie van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Grense van Suid-Afrika]]
 
[[de:Alexander Bay]]