Moedertjie: Verskil tussen weergawes

19 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
}}
 
'''Moedertjie''' is 'n swart en wit [[rolprent]] wat in [[1931]] uitgereik is. Die rolprent is saam met [[Sarie Marais (rolprent)|Sarie Marais]] een van die eerste twee [[Suid-Afrika]]anse rolprente met klank (beide in [[Afrikaans]]). Die rolprent wasis ook die eerste vollengte-rolprenterolprent met Afrikaanse dialoog. Die ander rolprent, Sarie Marais, is dieselfde jaar uitgebring, maar bevat slegs Afrikaanse musiek.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Vermaak/Nuus/116-jaar-van-Afrikaanse-flieks-20110701-2 116 jaar van Afrikaanse flieks], [[Nuus24]], 1 Julie 2011.</ref> Die rolprentrolprente volg vier jaar na die eerste internasionale klankfilm, "The Jazz Singer", in 1927 vrygestel is.
 
== Hoofrolspelers ==
Die rolprent is gebaseer op [[J.F.W. Grosskopf]] se toneelstuk, "''In die wagkamer''", wat handel oor gebeure in 1914 toe 'n groep jong Afrikaners van die platteland na die stad getrek het om na 'n beter lewe te soek.
 
Moedertjie en haar man reis per trein na [[Maraisburg]] om na hulle seun, Hendrik, te gaan soek wat die afgelope twee jaar nog nie huis toe geskryf het nie. Hulle kom na donker op die stasie aan en moet die nag in die wagkamer deurbring waar hulle vreemdelinge ontmoet, elk met sy eie verhaal van hartseer. Almal vind waarna hulle op soek is: 'n kind, 'n verlore liefde, vryheid en aanvaarding, maar nie soos hulle daarvoor gehoop het nie.
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Afrikaanse rolprente]]
Anonieme gebruiker