Feesdag van Vlaandere: Verskil tussen weergawes

Meervoud vir kategorie name
(Meervoud vir kategorie name)
 
== Geskiedenis ==
 
In 1302 het die Franse koning Filips IV 'n strydmag gestuur om die burgers van [[Brugge]] te straf wat 'n jaar tevore in opstand teen die Franse kroon gekom en die Franse goewerneur van Vlaandere aangeval het. Na hierdie rebellie is later verwys as die "Goeie Vrydag van Brugge".
 
 
[[kategorie: Vlaandere]]
[[kategorie: Belgiese feesdagfeesdae]]
 
[[en:Day of the Flemish Community]]
Anonieme gebruiker