Verskil tussen weergawes van "Lebombo"

40 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Lebombo''' is die grootste grenspos tussen [[Suid-Afrika]] en [[Mosambiek]]. Die grenspos is oop tussen 08:00 - 24:00. Die [[N4]] nasionale pad eindig hier. Aan die Mosambiek kant staan die grenspos bekend as [[Ressano Garcia]]. [[Komatipoort]] lê net wes van Lebombo.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker