Verskil tussen weergawes van "Magnus Malan"

381 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Biografie ==
Malan is op 30 Januarie 1930 in [[Pretoria]] gebore en trou in 1962 met Margot van der Walt.
Malan is in 1962 met Margot van der Walt getroud. Daar is twee seuns en 'n dogter is uit die huwelik gebore.
 
Hy is in 1973 aangestel was die hoof van die Suid-Afrikaanse weermagLeër inen 1976drie enjaar waslater vanafas 1980die tothoof 1991van die MinisterSuid-Afrikaanse Weermag. As hoof van Verdedigingdie weermag implementeer hy verskeie administratiewe veranderinge waarvoor hy respek inpalm. MalanGedurende hetdie optyd 3raak Februariehy 1993bevriend symet uittredeP.W. uitBotha, toe die parlementMinister aangekondigvan Verdediging en later die Eerste Minister.
 
In Oktober 1980 stel Botha hom aan as die Minister van Verdediging, 'n pos wat hy tot 1991 beklee. Op 3 Februarie 1993 kondig hy sy uittrede uit die parlement aan.
Hy is op 18 Julie 2011 in sy huis in [[Durbanville]] in [[Kaapstad]] weens hartversaking oorlede.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Malan-weens-hartversaking-oorlede-20110718 Malan weens hartversaking oorlede], [[Nuus24]], 18 Julie 2011.</ref>
 
Hy is op 18 Julie 2011 in sy huis in [[Durbanville]] in [[Kaapstad]] weens hartversaking oorlede. Hy laat sy vrou, twee seuns , 'n dogter en nege kleinkinders agter.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Malan-weens-hartversaking-oorlede-20110718 Malan weens hartversaking oorlede], [[Nuus24]], 18 Julie 2011.</ref>
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker