Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

(→‎Die huidjiehu: nuwe afdeling)
==Die huidjiehu==
 
ekEk het een aand by n braai die naam huidjiehu genoem tussen manne wat redelik iets van insekte en die natuur weet, maar niemand wou my glo toe ek sê dat ek nie die naam opmaak nie , maar dat so n insek wel bestaan. meskienMiskien het die insek 'n heel ander naam, maar dis my oupa my geleer het. kan iemand my meer vertel van die insek - hoe lank leef hy, waar kom hy voor, wat eet hy, hoe volop is hulle.
 
: dis die eienaardigste insek - blaasopagtige lyf of abdomen wat deursigtig is met een derm wat duidelik sigbaar is wat van sy toraks regdeur sy lyf gaan tot agter by sy kloaka.
 
enigeEnige hulp sal baie waardeer word.[[Spesiaal:Bydraes/41.15.97.236|41.15.97.236]] 13:53, 18 Julie 2011 (UTC)
 
: 'n ''Huidjiehu'' of 'n ''Huidjie-eenderm'' is 'n tipe blaasopsprinkaan. Groete. Anoniem
Anonieme gebruiker