Verskil tussen weergawes van "Konsessiesaak"

138 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: az:Françayzinq)
[[Lêer:The McDonalds at Guantanamo.jpg|thumb|right|300px|'n Konsessie van McDonalds op die VSA se ''Guantanamo Bay''-vlootbasis in Kuba]]
 
'n '''Konsessiesaak''' (Engels Franchise) is 'n soort onderneming waar 'n ''konsessie-eienaar'' 'n lisensie om 'n [[handelsmerk]] en '''''bewese besigheidsmetodes''''' te gebruik aan 'n ''konsessiehouer'' toestaan in ruil vir herhaalde betalings en gewoonlik 'n persentasie van die omset of winste en jaarlikse fooie. Verskeie tasbare en ontasbare middele, soos Nasionale of Internasionale Advertensies, Opleiding en ander ondersteuningsdiensnte, word tipies deur die organisasie wat die 'kettingwinkel' of tak van die konsessiesaak lisensieër verskaf. Dikwels vereis die eienaar van die konsessiesaak ook geouditeerde boeke en voer dikwels ook periodieke en willekeurige inspeksies op die konsessiehouer se perseel uit. Indien sulke inspeksies daarop dui dat die konsessiehouer nie voldoen aan die vereistes daargestel deur die konsessiesaak nie kan dit lei tot 'n opskorting van konsessiehouer se regte. Volgens die ''Financial Times'' in die V.S.A sou die totale verkope van konsessiesake in die V.S.A, indien dit as 'n produk geklassifiseer was, een van die sewende grootste ekonomieë in die wêreld wees.
 
 
Omdat regsgedinge duur is, voeg die meeste konsessie-eienaars [[arbitrasie]]-klousules in hulle ooreenkomste met konsessiehouers in.
 
<!-- moet nog vertaal word
== Wetlike aspekte ==
== Verwysings ==
<div style="font-size: 100%"><references/></div>
 
 
== Eksterne skakels ==
Anonieme gebruiker