Verskil tussen weergawes van "Volksmoord"

403 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* Doelbewuste totstandbring van toestande om 'n groep of 'n gedeelte daarvan fisies uit te wis; en
* Gewelddadige oorplasing van kinders van die groep na 'n ander groep.
 
== Agt stappe ==
Die agt stappe van volksmoord, soos deur "Genocide Watch" gedefinieer:<ref>[http://www.genocidewatch.org/aboutgenocide/8stagesofgenocide.html genocidewatch.org], besoek op 20 Julie 2011.</ref>
# Klassifikasie
# Simbolisering
# Verontmensliking
# Organisering
# Polarisasie
# Voorbereiding
# Uitwissing
# Ontkenning
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
== Sien ook ==
* [[Namibiese volksmoord 1904-1908]]
* [[San en Khoi voksmoordgedenkteken]]
 
Anonieme gebruiker