Verskil tussen weergawes van "Rabat"

2 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Wapen)
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Gestig op'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 3e3de Eeueeu v.C.
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Oppervlakte:'''
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Rabat''' ([[Arabies]]: الرباط) is die [[hoofstad]] en tweede grootste stad naas [[Casablanca]] van [[Marokko]]. Dit is geleë in die noordweste van die land aan die Atlantiese kus aan die monding van die rivier [[Bou Regreg]]. Die stad het 'n militêre sentrum in die 12e12de eeu geword. Die bevolking is in [[1984]] op 556 000 geskat, maar teen [[2008]] was die skatting reeds meer as twee miljoen. Dit is ook die hoofstad van die streek [[Rabat-Salé-Zemmour-Zaer]].
 
Probleme met slik het die stad se rol as hawe afgeskaal, maar belangrike bedrywe bly tekstiele, voedselverwerking en die boubedryf.
Anonieme gebruiker