Verskil tussen weergawes van "Volksraad Verkiesing Kommissie"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Volksraad Verkiesing Kommissie''' (VVK) is 'n administratiewe liggaam wat hulleself beywer om 'n verkiesing vir volksgenote te organiseer. Hulle is polities neutraal en vergelyk hu...)
 
Die '''Volksraad Verkiesing Kommissie''' (VVK) is 'n administratiewe liggaam wat hulleself beywer om 'n verkiesing vir volksgenote van die Boere-Afrikanervolk te organiseer. Hulle is polities neutraal en vergelyk hul werk met die van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van [[Suid-Afrika]]. Hulle doel is om kiesers te registreer en 'n verkiesing te administreer om sodoende 'n volksraad tot stand te bring.
 
== RegsargumenteRegsgeldigheid ==
Volgens artikel 235 van die [[Konstitusie van Suid-Afrika]], wet 108 van 1996, kan enige gemeenskap wat 'n gemeenskaplike kultuur- en taalerfenis deel, op selfbeskikking aandring binne 'n territoriale entiteit in die Republiek of op enige ander wyse, soos deur nasionale wetgewing bepaal.
 
 
== Stigting ==
Die VVK het op 18 Augustus 2007 tydens 'n ope vergadering in [[Pretoria]] tot stand gekom om 'n verteenwoordigende stem vir die AfrikanerBoere-/BoerevolkAfrikanervolk te verkry. Hulle sentrale komitee bestaan uit:
* Die Paul Kruger (Voorsitter)
* Tim van der Westhuizen (Adjunk-voorsitter)
* Willie Steenkamp
* Albert du Toit
 
== Omstredenheid ==
Die VVK word deur sommige as fundamentaliste gesien. Hulle werksaamhede is ook in sekere kringe omstrede omdat dit groot dele van die Afrikaner-gemeenskap uitsluit.<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2011/07/18/RH/1/RH001HOOFBERIG.html Breyten: Praat eerder as slaan], [[Rapport]], 18 Julie 2011.</ref>
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
Anonieme gebruiker