Verskil tussen weergawes van "Volksraad Verkiesing Kommissie"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Volksraad Verkiesing Kommissie''' (VVK) is 'n administratiewe liggaam wat hulleself beywer om 'n verkiesing vir volksgenote van die Boere-Afrikanervolk te organiseer. Hulle is polities neutraal en vergelyk hul werk met die van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van [[Suid-Afrika]]. Hulle doel is om kiesers te registreer en 'n verkiesing te administreer om sodoende 'n [[volksraad]] tot stand te bring.
 
== Regsgeldigheid ==
 
== Omstredenheid ==
Die VVK word deur sommige as fundamentaliste gesien. Hulle werksaamhede is ook in sekere kringe omstrede omdat dit groot dele van die Afrikaner-gemeenskap uitsluit.<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2011/07/18/RH/1/RH001HOOFBERIG.html Breyten: Praat eerder as slaan], [[Rapport]], 18 Julie 2011.</ref> Daarteenoor glo ander dat dit die groep se enigste hoop tot selfbeskikking is.
 
== Verwysings ==
== Eksterne skakels ==
* [http://www.vvk.co.za/ Die Volksraad Verkiesing Kommissie se tuisblad]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Politiek van Suid-Afrika]]
Anonieme gebruiker