Verskil tussen weergawes van "Volksraad Verkiesing Kommissie"

 
== Regsgeldigheid ==
Volgens artikel 235 van die [[KonstitusieGrondwet van Suid-Afrika]], wet 108 van 1996, kan enige gemeenskap wat 'n gemeenskaplike kultuur- en taalerfenis deel, op selfbeskikking aandring binne 'n territoriale entiteit in die Republiek of op enige ander wyse, soos deur nasionale wetgewing bepaal.
 
Daarbenewens word die reg tot selfbeskikking deur die [[Verenigde Nasies]] en ander wêreldliggame erken.
85 796

wysigings