Verskil tussen weergawes van "Daar doer in die bosveld"

geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
| redigeerder =
| ateljee = Swan Films
| verspreider = s
| vrygestel = 1951
| speeltyd = 61 min
 
==Genre==
Die rolprent is 'n lekkerlag [[komedie]].
[[Komedie]]
 
==Hoofrolspelers==
* Jamie Uys as Hans Botha, die boer.
* Hettie Uys as die onderwyseres.
* Jurg du Preez
* Boks Joubert
 
<!-- hierdie eksterne skakel is oorbodig, dit skakel na IMDB word reeds in die inligtingskas gegee.
== Storielyn ==
Hans Botha, 'n ryk maar suinige boer moet die nuwe onderwyseres op die dorp gaan haal. Hy is egter bang vir meisies en doen boonop alles verkeerd. Sy motor, 'n stokou Model T-Ford, se remme is gedaan en die bakwerk val uitmekaar. Telkens as hy stop om 'n hek oop te maak, spring hy uit om 'n klip voor die wiele te rol, maar die motor ry telkens daaroor. Nadat hy die nooientjie opgelaai het, ry hy deur 'n dam water waar die kar vassit. Terwyl hy haar probeer "red", laat hy haar in die water val. Later, tydens 'n piekniek kry hy kans om vir alles te vergoed, maar dinge loop steeds skeef. Hy dink aan hoe dit sou wees om 'n behoorlike motor te hê, en alles reg sou verloop. Gelukkig vir hom loop al hierdie manewales op 'n huwelik uit.
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.imdb.com/title/tt0270903/ IMDB fliek databasis]
 
-->
== Voetnotas ==
{{Verwysings}}
Anonieme gebruiker