Verskil tussen weergawes van "Creme Soda"

90 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
[[ImageLêer:Sparletta creme soda.jpg‎|right|thumb|75px100px|Sparletta Creme Soda]]
 
'''Creme Soda''' is 'n tiepe gaskoeldrank. In [[Suid-Afrika]] word dit deur die ''Coca-Cola'' maatskappy vervaardig en onder die handelsnaam ''Spar-letta Creme Soda'' bemark. Daar is verskillende tiepes ''Creme Soda'' op die wêreldmark, en in teenstelling met die groen Suid-Afrikaanse weergawe, is ''Creme Soda'' ook in 'n verskeidenheid kleure en geure beskikbaar. Die [[Kanada|Kanadese]], [[Australië|Australiese]] en [[Suid-Amerika]]anse weergawes is gewoonlik pienk of rooi (dit word soms "red pop" genoem met verwysing na ''Fanta'' se ''Red Cream Soda''), en die smaak verskil duidelik van Suid-Afrikaanse ''Creme Soda''. In [[Nieu-Seeland]]se winkels word daar gereeld Suid-Afrikaanse ingevoerde ''Creme Soda'' verkoop, aangesien Creme Soda nie daar geredelik beskikbaar is nie.
 
 
{{saadjie}}
 
[[de:Cream soda]]
[[en:Cream soda]]
[[id:Krim soda]]
[[pt:Vaca preta]]
[[sv:Cream Soda]]
Anonieme gebruiker