Verskil tussen weergawes van "Goosen"

1 greep bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur Arnie teruggerol na laaste weergawe deur Luckas-bot)
[[Lêer:Bandera Goshen.svg|thumb|right|200px|[[Vlag van Goosen]]]]
[[Beeld:Bandera Goshen.svg|thumb|right|200px|[[Vlag van Goosen]]]]'''Goosen''' (vernoem na die [[Bybel]]se [[Land van Goosen]]) was 'n [[Boere republiek]] met 'n kortstondige bestaan van [[24 Oktober]] [[1882]] tot [[7 Augustus]] [[1883]]; dit was geleë in 'n deel van [[Brits-Betsjoenaland]], wes van die destydse [[Zuid-Afrikaansche Republiek]]. Die hoofsetel van die republiek was [[Rooigrond]] aan die Transvaalse westelike grens.
 
[[Beeld:Bandera Goshen.svg|thumb|right|200px|[[Vlag van Goosen]]]]'''Goosen''' (vernoem na die [[Bybel]]se [[Land van Goosen]]) was 'n [[Boere republiekBoererepubliek]] met 'n kortstondige bestaan van [[24 Oktober]] [[1882]] tot [[7 Augustus]] [[1883]]; dit was geleë in 'n deel van [[Brits-Betsjoenaland]], wes van die destydse [[Zuid-Afrikaansche Republiek]]. Die hoofsetel van die republiek was [[Rooigrond]] aan die Transvaalse westelike grens.
 
Op 7 Augustus 1883 verenig dit met [[Stellaland]] om die ''Verenigde State van Stellaland'' te vorm. In [[1885]] stuur die [[Verenigde Koninkryk|Britte]] egter 'n militêre mag onder Sir Charles Warren na die gebied, en word die republiek vervolgens afgeskaf op [[30 September]] in die selfde jaar en heringelyf in die gebied word weer deel van Brits-Betsjoenaland.
Anonieme gebruiker