Verskil tussen weergawes van "Goosen"

25 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Goosen''' (vernoem na die [[Bybel]]se [[Land van Goosen]]) was 'n [[Boererepubliek]] met 'n kortstondige bestaan van [[24 Oktober]] [[1882]] tot [[7 Augustus]] [[1883]]; dit was geleë in 'n deel van [[Brits-Betsjoenaland]], wes van die destydse [[Zuid-Afrikaansche Republiek]]. Die hoofsetel van die republiek was [[Rooigrond]] aan die Transvaalse westelike grens.
 
Op 7 Augustus 1883 verenig dit met [[Stellaland]] om die ''Verenigde State van Stellaland'' te vorm. In [[1885]] stuur die [[Verenigde Koninkryk|Britte]] egter 'n militêre mag, onder Sir Charles Warren, na die gebied, en word die republiek vervolgens afgeskaf op [[30 September]] in die selfdedieselfde jaar en heringelyf in die gebied word weer deelheringelyf vanby Brits-Betsjoenaland.
 
{{Boere Republieke}}