Koeblai Khan: Verskil tussen weergawes

983 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
+ Infobox & Kategorie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: gan:忽必烈)
(+ Infobox & Kategorie)
{{Inligtingskas2
{{skoonmaak}}
|naam = Kublai Khan
 
|kleur = #ccf
[[Lêer:Marco Polo at the Kublai Khan.JPG|225px|thumb|Marko Polo ontmoet Kublai Khan]]
|titel = ''Khagan van die Mongoolse Ryk<br />Keiser van Sjina''
|beeld = YuanEmperorAlbumKhubilaiPortrait.jpg
|beeld_wydte = 200px
|beeld_onderskrif =
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Regeer
|1 = 5 Mei 1260–18 Februarie 1294
|opskrif2 = Volle naam
|2 = Kublai Khan
|opskrif3 = Geboortenaam
|3 = Kublai
|opskrif4 = Titels
|4 = Khan, khagan, Keiser
|opskrif5 = Gebore
|5 = 23 September 1215
|opskrif6 = Oorlede
|6 = 18 Februarie 1294 (op 79)
|opskrif7 = Voorganger
|7 = [[Mongke Khan]]
|opskrif8 = Opvolger
|8 = [[Temur Khan]]
|opskrif9 = Gades
|9 = Tegulen<br />Chabi<br />Nambui
|opskrif10 = Kinders
|10 = ''geen''
|opskrif11 = Adellike huis
|11 = Borjigin
|opskrif12 = Vader
|12 = Tolui
|opskrif13 = Moeder
|13 = Sorghaghtani Beki
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
 
'''Kublai Khan''' (23 September 1215 – 18 Februarie 1294) ook bekend as '''Khubilai Khan''' was die kleinseun van [[Genghis Khan]], asook 'n [[Mongolië|Mongoliese]] leier en die stigter van die [[Sjina|Sjinese]] Yuandinastie.
 
== Mongoolse Ryk ==
[[Lêer:Marco Polo at the Kublai Khan.JPG|225px|thumb|left|Marko Polo ontmoet Kublai Khan]]
Die Mongoolse ryk was in vier khanate in verdeel, elkeen regeer deur 'n khan wat onderverbonde aan die Groot Khan was. Die Kipchakkhanaat het oor die Russe regeer, Ilkhanaat oor die Midde Ooste, Chagataikhanaat oor sentraal Asië en die Groot Khan oor Mongolië sowel as Sjina. In 1271 stig Kublai die Yuandinastie en proklameer Dadu [[Beijing]] die hoofstad.
 
Om Sjina te verenig voer Kublai Khan 'n massiewe offensief teen die oorblywende Songdinastie. Hy was 'n goeie leier en het baie verbeteringe in Sjina aangevoer, soos om die groot kanaal te hernu en die gebruik van papiergeld in te stel. Kunlai probeer twee keer om [[Japan]] aan te val maar die vegkuns van die [[Samoerai]] het die Sjinese soldate verslaan. Tydens die tweede aanval het 'n storm die Sjinese vloot gesink. Dr Kenzo Hayashida, 'n miriene argeoloog, het oorblyfsels van die Mongoolse vloot aan die weskus van Japan gevind en volgens sy bevindings het Kublai Khan sy enorme vloot binne een jaar gebou—'n taak wat 5 jaar moes neem en sodoende skepe van swak gehalte opgelewer het.
 
[[Kategorie:Mongoolse politici]]
 
[[an:Kublai Khan]]