Verskil tussen weergawes van "Willem van Tyrus"

Willem het ontdek dat,die kroonprins, Boudewijn IV ‘n lepra lyer is. Die kind is op ‘n vroeё leeftyd al besmet. In Willem se tys het lepra ‘n oorbekende en doodelike siekte gewees, ampers soos Vigs in ons tyd. Die siekte het ook die naam van skande en armoede. Dat niemand minder as die kroonprins besmet was,was ‘n groot ramp.Teenwoordig is daar medikasie teen lepra, maar toe was daar nie sprake van nie. Boudewijn IV het tog nog 11 jaar regeer. Willem vertel, dat die siekte steeds erger en erger geword het.Tenslotte word Boudewijn blind en verlam. Boudewijn IV sterf in 1185. Kort hierna is Willem ook oorlede.
 
==Voetnote==
 
(1) Daar is enkele joodse - hebreeuwse getuies en nog drie latynse getuies wat oor die aanvalle op die Jode geskrywe het; die latyne is: Willem van Tyrus, Albert van Aken of Albert van Aix en Ekkehart van Aura; hierdie latyne is almal 13e eeuse skrywers.
Anonieme gebruiker