Verskil tussen weergawes van "Willem van Tyrus"

==Wie was Willem van Tyrus?==
Willem het in die 12 de eeu geleef; sy bloeityd is rondom 1170 n\Chr; hy was indiens van die 6 de kruisvaderskoning Almalrik I en het sy seun, Boudewijn IV, die kroonprins opgevoed.
Willem is gebore uit Franse- of Italiaanse ouers. Hy is gebore in Jerusalem en sy lewe strek van: 1130-1186. Willem kies ‘n loopbaan in die wetenskap. Hy vertrek Europa toe en studeer aan daardie tydse universiteite, in Parys en Bologna. Nadat hy sy studies voltooi het, keer hy terug na sy vaderland: die kruisvaarderskoninkryk in Jerusalem. Binne die geledere van die kruisvaarderskring kom dit nie baie voor, dat mens ‘n wetenskaplike,van Willem se kaliber kry nie. Hy het ook baie vinnig ‘n hoё politieke pos beklee en word die vertrouling van koning Almalrik I, wat oor die koninkryk van Jerusalem regeer het van 1164-1174. Willem word aangestel as die aardsbiskop van die stad, Tyrus, en sy taak is om die seun van Amalrik I, die kroonprins, optevoed.
Anonieme gebruiker