Verskil tussen weergawes van "Willem van Tyrus"

geen wysigingsopsomming nie
{{Geen bronnelys}}
Willem het in die 12 de eeu geleef; sy bloeityd is rondom 1170 n\Chr; hy was indiens van die 6 de kruisvaderskoning Almalrik I en het sy seun, Boudewijn IV, die kroonprins opgevoed.
{{skoonmaak}}
 
Willem het in die 12 de eeu geleef; sy bloeityd is rondom 1170 n\Chr.C.; hy was indiensin diens van die 6 de6de kruisvaderskoning Almalrik I en het sy seun, Boudewijn IV, die kroonprins opgevoed.
Willem is gebore uit Franse- of Italiaanse ouers. Hy is gebore in Jerusalem en sy lewe strek van: 1130-1186. Willem kies ‘n loopbaan in die wetenskap. Hy vertrek Europa toe en studeer aan daardie tydse universiteite, in Parys en Bologna. Nadat hy sy studies voltooi het, keer hy terug na sy vaderland: die kruisvaarderskoninkryk in Jerusalem. Binne die geledere van die kruisvaarderskring kom dit nie baie voor, dat mens ‘n wetenskaplike,van Willem se kaliber kry nie. Hy het ook baie vinnig ‘n hoё politieke pos beklee en word die vertrouling van koning Almalrik I, wat oor die koninkryk van Jerusalem regeer het van 1164-1174. Willem word aangestel as die aardsbiskop van die stad, Tyrus, en sy taak is om die seun van Amalrik I, die kroonprins, optevoed.
Willem was ‘n getuie van die aftalkeling deur die onderlings gevegte tussen die verskeurde kruisvaarderskoningkryke.
 
==Ontvangs van Willem se boek==
Nie lank na Willem se dood, word sy werk in ( ou-) Frans vertaal.Daar het maar net 95 manuskripte van hierdie vertaalingvertaling bewaar gebly. Dit is baie en dit het beteken, dat Willem se werk in die 13de eeu baie( voor-)gelees word. Dit is nie so wonderlik nie, omdat die kruistogte in hierdie 13de eeu heet en aktiёle politiek het gewees, wat hoog op in die agenda van wes-europa was en Willem het oor hierdie kruistogte geskryf.
 
==Historia: die aanvalle teen die Jode==
Anonieme gebruiker