Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Helen Suzman.jpg|thumb|right|300px|Helen Suzman in 1959. Sy was een van die PRP se eerste LP's.]]
 
Die '''Progressiewe Reformiste Party''' het op [[26 Julie]] [[1976]] tot stand gekom uit 'n samesmelting van die [[Reformiste Party]] onder leiding van [[Harry Heinz Schwartz|Harry Schwarz]] en die [[Progressiewe Party]] onder leiding van [[Colin Wells Eglin|Colin Eglin]], wat ook die eerste en enigste partyleier was. Albei partye het uit die [[Verenigde Party]] ontstaan.
 
84 208

wysigings