Verskil tussen weergawes van "Willem van Tyrus"

 
==Historia: persoonlike omgang met koning Amalrik I==
* In sy 19de boek vertel Willem oor sy persoonlik kontak met die koning, Amalrik I, met wie hy oor ‘n lank tydperk weekliks gepraat moet het. Willem vertel, hoe die koning het geregeer en hoe zy uiterlik het gelyk. Die gewone ding wat ons sien in die geskiedwerke uit die ou tye, as 'n skrywer skrywe oor sy koning of baas, is, dat hulle net 'n mooi plaaitjie gee, amper soos 'n mooi bygewerkte foto. Maar Willem maak nie so nie. Sy beeld oor koning Amalrik I is realisties. Hoewel ons moet se, dat die Latyn wat hy gebruik juis vir hierdie passages, 'n opgepoetste Latyn is; dit lyk, Willem probeer met mooi woorde en konstruksies 'n bietjie die lelik werklikheid rond Amalrik I te verberg.
* Lyn in ongenommerde lys
In sy 19de boek vertel Willem oor sy persoonlik kontak met die koning, Amalrik I, met wie hy oor ‘n lank tydperk weekliks gepraat moet het. Willem vertel, hoe die koning het geregeer en hoe zy uiterlik het gelyk. Die gewone ding wat ons sien in die geskiedwerke uit die ou tye, as 'n skrywer skrywe oor sy koning of baas, is, dat hulle net 'n mooi plaaitjie gee, amper soos 'n mooi bygewerkte foto. Maar Willem maak nie so nie. Sy beeld oor koning Amalrik I is realisties. Hoewel ons moet se, dat die Latyn wat hy gebruik juis vir hierdie passages, 'n opgepoetste Latyn is; dit lyk, Willem probeer met mooi woorde en konstruksies 'n bietjie die lelik werklikheid rond Amalrik I te verberg.
 
''Hierdie is almal mooi eienskappe, maar Amalrik het ook merkwaardige kante, wat sy goeie eienskappe met ‘n wolk oorskadu. Hy was sweigsaam op 'n lelik manier en van beleefdheid het hy nooit gehoor nie. Die gawe van vriendelikheid, waarmee 'n baas sy kneg se hart kan win, Amalrik het nie vir daai ding geken nie (..) Deur die wellus van die vlees, soos mens dit noem, het hy, wat die Heer hom uit genade sou toestaan, ongeduldig aangedring om in andermans se vrou se bed in te klim. Amalrik was ‘n oortuigde voorvegter vir die vryheid van die kerk gewees, maar intussen lê hy aan dieselfde kerk herhaldelik en onegte belastig op en tydens sy regering het hy die geldelike vermoё van die kerk uitgebuit. Hy het lekker vir geld gewees meer as dit ‘n eerlike koning betaam.(3)
(..)Sy liggaamsbou was goed gewees wat betref verhoudings, hy was groter as mans wat nie so groot was nie en korter as mans wat besonder lank was. Hy het vir 'n aangename gesig gehad (..) Hy het glinsterende oё; hulle het middelmatig groot gewees. 'n mooi neus, net soos sy broer. Hy was blond en effens bles. Sy wange en kin was volbaard gewees. Sy lag was bulderend, dat sy hele liggaam geskut het.(''4)
 
* In ‘n onbewaakte oomblik, toe Almalrik siek met koors in die bed lê, wys hy vir Willem iets van sy inderlik. Willem het toe aanvanklik onthuts en teleurgesteld gewees, toe hy hoor wat Almarik te sê het. Daarna bedink hy homself en probeer hy om die koning te help. Willem eindig sy beskrywing van die koning se uiterlike met 'n pynlike detail:
* Lyn in ongenommerde lys
In ‘n onbewaakte oomblik, toe Almalrik siek met koors in die bed lê, wys hy vir Willem iets van sy inderlik. Willem het toe aanvanklik onthuts en teleurgesteld gewees, toe hy hoor wat Almarik te sê het. Daarna bedink hy homself en probeer hy om die koning te help. Willem eindig sy beskrywing van die koning se uiterlike met 'n pynlike detail:
 
''Ek onthou nog , dat ek een keer na hom ontbied is vir ‘n persoonlike gesprek. Dit was in die kasteel van Tyrus gewees. Hy het ‘n ligte koors gekry en was nie ernstig siek nie. Hierdie is daai stil ure en soon helder oonblik, soos 'n mens kan kry, as die koors net vir 'n rukkie wegloop. Toe het ons oor baie saak kan gesels en daar was nie ander mense daarby nie. Onder die vrae was daar één wat hy aan my gestel het, wat my baie geraak het. Hoekom? Aan die een kant, omdat dit ongewoon was om so ‘n vraag te stel en omdat sy vraag nie met die geloof strook nie, wat ons geleer en nadruklik belei nie; anderkant ook, omdat ek toe diep in my hart gewond is, omdat die hoof van die ortodokse wat self 'n seun uit ortodokse ouers het gewees, het getwyfel aan soon belangryk saak. Almalrik het aan my die volgende gevra: Laat ons die leerstuk van Ons Verlosser en die heiliges, wat vir Christus gevolg het, net so bietjie tersyde stel (hieraan het hy nie getwyfelnie), maar is daar ‘n bewys gevind op grond waarvan ‘n mens in ‘n ooruigende argument kan bewys dat daar lewe is na die dood?(''5)
Anonieme gebruiker