Verskil tussen weergawes van "Willem van Tyrus"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
{{skoonmaak}}
 
Willem het in die 12 de eeu geleef; sy bloeityd is rondom 1170 n.C.; hy was in diens van die 6de kruisvaderskoningkruisvaarderskoning Almalrik I en het sy seun, Boudewijn IV, die kroonprins opgevoed.
Willem is gebore uit Franse- of Italiaanse ouers. Hy is gebore in Jerusalem en sy lewe strek van: 1130-1186. Willem kies ‘n loopbaan in die wetenskap. Hy vertrek Europa toe en studeer aan daardie tydsetyd se universiteite, in Parys en Bologna. Nadat hy sy studies voltooi het, keer hy terug na sy vaderland: die kruisvaarderskoninkryk in Jerusalem. Binne die geledere van die kruisvaarderskring kom dit nie baie voor, dat mens ‘n wetenskaplike,van Willem se kaliber kry nie. Hy het ook baie vinnig ‘n hoё politieke pos beklee en word die vertrouling van koning Almalrik I, wat oor die koninkryk van Jerusalem regeer het van 1164-1174. Willem word aangestel as die aartsbiskop van die stad, Tyrus, en sy taak is om die seun van Amalrik I, die kroonprins, op te voed.
Willem was ‘n getuie van die aftalkelingaftakeling deur die onderlinge gevegte tussen die verskeurde kruisvaarderskoningkryke.
Saladin gee in 1187 die definitievedefinitiewe doodsteek vir die kruisvadersleёr tydens die slag by Hattin in die Heuwels van Tiberias. Willem het dit nie meegemaak nie; hy is kort voor dit oorlede.
 
==Die groot werk van Willem van Tyrus: Historia rerum in partibus transmarinis gestarum==
In sy Historia maak Willem melding van die aanvalle (: pogroms), wat teen die Jode plaas gevind het. Uit die stert van die eerste stoet onder leiding van Peter die Heremiet, wat in 1096, vanuit Frankryk deur Duitsland na Konstantinopel getrek het, het groepe onder die kruisvaarders die Joodse gemeenskappe aangeval. Tot en met hierdie tyd het die Jode in vrede in die Duitse, welvarende stede in die Rijngebied, soos Keulen gewoon. Feitlik het hierdie moorde die eerste aanvalle teen die Jode in Wes-Europa gewees. Willem is woedend, as hy beskryf hoe die kruisvaarders hulle self vergryp aan die Jode. Dit is iets besonders, omdat hy die enigste skrywer is wat oor hierdie gebeurtenisse melding maak èn selfs sy verontwaardiging uitspreek.(1)
 
''Die kruisvaarders was menigte en die voetvolk was ontelbaar groot. Hulle het geen leier nie en gee hulself aan allerhande onheil oor.Daar was onder hierdie stoet wel grawe, soos Thomas de Feria, Clarenbald, Willem de Timmerman en graaf Herman. Hulle het nie vir beheer oor die kruisvaarders gehad nie en niemand wou na hulle luister nie. Instede van verstandige gedrag begin die volk te doen wat ongeoorloof was. Toe het die volgende gebeur: hulle het uit vrees vir God die reis na Jerusalem moet begin het, hulle het moet dink vir die heilig opdrag, hulle het die Evangelie voor oё moet hou, hulle het as pelgrims vir Christus moet gaan reis. Maar nee, in plaas daarvan gee hulle hulself oor aan die waansin. Hulle stoet trek deur stede en dorpies, waar Jode woon. Hierdie Jode hou nie rekening met die gevaar nie en die kruisvaarders slag hulle griewelikgruwelik af.-(''2)
 
==Historia: persoonlike omgang met koning Amalrik I==
* In ‘n onbewaakte oomblik, toe Almalrik siek met koors in die bed lê, wys hy vir Willem iets van sy inderlik. Willem het toe aanvanklik onthuts en teleurgesteld gewees, toe hy hoor wat Almarik te sê het. Daarna bedink hy homself en probeer hy om die koning te help. Willem eindig sy beskrywing van die koning se uiterlike met 'n pynlike detail:
 
''Ek onthou nog , dat ek een keer na hom ontbied is vir ‘n persoonlike gesprek. Dit was in die kasteel van Tyrus gewees. Hy het ‘n ligte koors gekry en was nie ernstig siek nie. Hierdie is daai stil ure en soon helder oomblik, soos 'n mens kan kry, as die koors net vir 'n rukkie wegloop. Toe het ons oor baie sake kan gesels en daar was nie ander mense daarby nie. Onder die vrae was daar één wat hy aan my gestel het, wat my seer gemaak het. Hoekom? Aan die een kant, omdat dit ongewoon was om so ‘n vraag te stel en omdat sy vraag nie met die geloof strook nie, wat ons leer en nadruklik bely nie; anderkant ook, omdat ek toe diep in my hart gewond is, omdat die hoof van die ortodokse wat self 'n seun uit ortodokse ouers het gewees, het getwyfel aan soonso 'n belangrike saak. Almalrik het aan my die volgende gevra: Laat ons die leerstuk van Ons Verlosser en die heiliges, wat vir Christus gevolg het, net so bietjie tersyde stel (hieraan het hy nie getwyfel nie), maar is daar ‘n bewys gevind op grond waarvan ‘n mens in ‘n ooruigendeoortuigende argument kan bewys dat daar lewe is na die dood?(''5)
 
''(..) Maar laat ek terugkeer na my onderwerp: Amalrik was so besonders vet, dat hy soos ‘n vrou borste gehad het, wat op sy naeltjie hang. Verder het die natuur met 'n bly gemoed en met gulle hand sy liggaam gevorm.(''6)
85 889

wysigings