Verskil tussen weergawes van "Warmbad"

67 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
}}
:''Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die dorp in [[Namibië]], sien [[Warmbad, Namibië]].''
'''Warmbad''' ([[Engels]]: ''Warmbaths'' [[Tswana]]: ''Bela-Bela'') is 'n dorp wat in die [[Geotermiese energie|geotermiese]] warmwaterbronne van die [[Limpopo]]-provinsie van [[Suid-Afrika]] geleë is. Bela-Bela, die [[Tswana]]-naam vir die bronne, produseer 22 000 liter water per uur teen 50 °C. Dit is deur Tswana-stamme ontdek wat in die vroeë 1800's in die gebied inbeweeg het. In [[1873]] het die [[Transvaal]]se regering die grond gekoop om 'n vakansieoord by die fonteine te bou en dit Warmbad genoem. Daar woon ongeveer 43 213 mense. Die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad gaan naby Warmbad verby.
 
{{Limpopo saadjie}}
116 327

wysigings