Verskil tussen weergawes van "Worcester"

75 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Worcester''' is een van die groter dorpe van die [[Wes-Kaap]], in die Breederiviervallei, 121 km oos-noordoos van Kaapstad en 52 km noordwes van [[Robertson]]. Dit is geleë aan die rant van die [[Hexrivierberge]] en is een van die mooiste geleë dorpe in [[Suid-Afrika]]. InDie [[1820N1]] gestignaionale oppad die plase Langerug en Roodewal (sommige bronne Roodedraai) en word 'n munisipaliteit in [[1842]]. Dit is vernoemgaan deur lord [[Charles Somerset]], indertydse goewerneur van die Kaap, na sy broer, die markies van Worcester. Die dorp is bekend om sy skole vir dowes en blindes. Die NG gemeente is in [[1821]] gestig en vandag is daar, benewens die moedergemeente, nog ses NG gemeentes.
 
==Geskiedenis==
Worcester is in [[1820]] gestig op die plase Langerug en Roodewal (sommige bronne Roodedraai) en word 'n munisipaliteit in [[1842]]. Dit is vernoem deur lord [[Charles Somerset]], indertydse goewerneur van die Kaap, na sy broer, die markies van Worcester. Die dorp is bekend om sy skole vir dowes en blindes. Die NG gemeente is in [[1821]] gestig en vandag is daar, benewens die moedergemeente, nog ses NG gemeentes.
 
<gallery>