Sodwanabaai: Verskil tussen weergawes

3 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Nuwe blad: '''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om die geskikthei...)
 
kNo edit summary
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om die geskiktheid as 'n hawe te bapaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van die Sodwanabaai Nasionale Park. Jessepoint dui die suidelike landhoof aan van die baai. Die baai is bekend vir sy hengel, ryk voëllewe en skubaduik.
 
==Bron==