Verskil tussen weergawes van "Sodwanabaai"

101 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
'''Sodwanabaai''' is 'n baai aan die [[Indiese Oseaan]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die ''St. Thomas'' het in 1589 hier gestrand. Die baai is in 1888 opgemeet om die geskiktheid as 'n hawe te bapaal. Die planne is laat vaar toe 'n hawe by [[Richardsbaai]] 120km verder suid ontwikkel is. Die baai is nou deel van die [[Sodwanabaai Nasionale Park]]. Jesser Point dui die suidelike landhoof aan van die baai. Daar is koraalriwwe naby die baai. Die baai is bekend vir sy hengel, ryk voëllewe en skubaduik.
 
==Bron==
* Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4
* Padlangs deur Suid-Afrika. Struik. 2010. ISBN 978 1 77007 751 5
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker