Verskil tussen weergawes van "Grey-kollege"

geen wysigingsopsomming nie
Dit was die eerste skool in die destydse Transgariep en voorloper van die [[Universiteit van die Vrystaat|Grey-universiteitskollege]], die latere [[Universiteit van die Vrystaat]]. Dit is ook die derde oudste skool in die land.
 
In [[1950]] is die sekondêre skool en die primêre skool geskei en het die primêre afdeling vinnig ontwikkel onder andere onder mnre. C.C.R Bornman, Steve Strydom en Chris Bester. Vanaf 1992 is mnr. Lindsay Mould die skoolhoof van die primêre skool.
 
[[Beeld:Colin Fraser Steyn.jpg|thumb|200px170px|Oudleerder en politikus dr. [[Colin Steyn]].]]
[[Beeld:Hjalmar Reitz.jpg|thumb|200px170px|Oudleerder en politikus [[Hjalmar Reitz]].]]
[[Beeld:Deneys Reitz.jpg|thumb|200px170px|Oudleerder en politikus kol. [[Deneys Reitz]].]]
 
==Vandag==
85 751

wysigings