Verskil tussen weergawes van "PSV Eindhoven"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
}}
 
'''PSV''' (''Philips Sport Vereniging'') is 'n professionele sokkerklub uit [[Eindhoven]], opgerig op [[31 Augustus]] [[1913]] as sportvereniging van Philips-werknemers. Die span se tuisveld is die [[Philips Stadion]] (kapasiteit: 35.000 sitplekke). PSV was al 21 keer [[Eredivisie|kampioen van Nederland]] gewees. Ook het hulle in 1988 die [[UEFA Champions League|Europa-beker]] gewen en acht keer die [[KNVB-Beker|nasionale beker]].
 
== Erelys ==
1 253

wysigings